Hoe groot is ons God


Die weelde van die Heer
Geklee in Majesteit
Die hele aarde juig, die hele aarde juig
Hy klee Homself met lig
En duisternis moet vlug
Begin en die Einde, Begin en die Einde


Chorus
Hoe groot is ons God
Ons sing hoe groot is ons God
Almal sal sien hoe groot is ons God


Eeue kom en gaan
Tyd is in Sy hand
Begin en die Einde, Begin en die Einde
Die Godheid drie in een
Vader Gees en Seun
Die Leeu en die Lam, die Leeu en die Lam


Bridge
Naam bo elke naam
Waardig is die Lam
My hart sal sing hoe groot is ons God

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *