Silwer En Goud

 


Hier langs die pad sit ‘n man
Hy bedel want hy is verlam
Toe Johannes en Petrus by hom kom
Sê Petrus vir hom.


Ref
En hy sing en hy spring en hy loof die Heer
Hy sing en hy spring en hy loof die Heerv
In die Naam van Jesus Christus
Van Nasaret staan op en loop.


Silwer en goud het ek nie
Maar dit wat ek het gee ek jou
In die Naam van Jesus Christus
Van Nasaret staan op en loop.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *